Laerskool Karatara (Karatara Primary School) is geleë teen die voet van die Outeniqua-berge, tussen inheemse woude, aangeplante denne-plantasies en oop ruimtes met vars lug, skoon waterstroompies en ‘n verskeidenheid van dier- en voëlspesies wat dit hul tuistes gemaak het.

Karatara Primary School is situated in the rural area which is served by the Knysna Municipality.

Karatara can be found 38km NW from Knysna on the old Seven Passes Road or via the N2 between Knysna and Sedgefield with the turn-off at Groenvlei. From George it is only 54 km.

As we move into a new era of diversity, more people of different cultures and sosio-economic backgrounds enter our community and school.

Die skool in in 2008 opgegradeer deur die WKOD en met die intervensie van opvoeders en prefekte is ons trots op die fisiese voorkoms en netheid van die geboue en speelgronde van ons skool. Ons is tans 6 opvoeders wat 8 klasse hanteer, so 145 leerders en daarom het ons dan 2 multigraad klasse waar 2 graadgroepe gelyktydig in hanteer word.

Our learners like to be active so they take part in formal sports like atheletics, soccer and netball and also informal sports like skipping, tob spinning, hop-scotch and so on.

Our school starts functioning in 1947 catering for learners from Sub A tot Std. 7.

Atletiek is ons gunsteling sport en behalwe dat die rooi- en groenspan teen mekaar kompeteer bied ons ook ‘n byeenkoms aan vir die omliggende skole. Die byeenkomste is gewoonlik vet pret waar elkeen ‘n wenner is. We are BIG BIG supporters of our National teams.

Die leerders hou van praktiese aktiwiteite en werk fluks om take na die beste van hul vermoëns te voltooi. Opvoeders staan dikwels verbaas oor die kreatiwiteit van sommige leerders.

We teach Gr R tot Gr7.

Contact: 044 356 2655
Address: 1 Main Street, Karatara, 6580
admin@karatara.wcape.school.za (Secretary)
kittybotha@gmail.com (Teacher)